Luke Pasqualino

Luke Pasqualino
Geboortenaam Luca Giuseppe Pasqualino
Geboorte 19 Februarie 1989 (1989-02-19)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Luke Pasqualino (gebore 19 Februarie 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Apparition (2012) en Snowpiercer (2013), en in die televisiereeks Skins (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy